Tygerberg Internasionaal bied die Kolligreeks: Vrouedag aan op 10 Augustus 2022. Die tema is 'Integrasie van Gesondheid en Besigheid'.
Dr Therese Fish, Visedekaan: Kliniese Dienste en Sosiale Impak aan die Universiteit Stellenbosch se Fakulteit Geneeskunde en Gesondheid Wetenskappe, sal die hoofspreker wees.