Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Professorale Intreerede: Prof John Akudugu
Begin: 02/08/2022, 17:30
Einde: 02/08/2022, 19:00
Kontak:Meggan Ceylon -
Plek: JN de Villiers, Dean’s passage, Clinical building, Tygerberg Campus

​Die Dekaan van die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe, prof Elmi Muller, nooi u​​​​ graag uit na die intreerede van prof John Akudugu (Afdeling Mediese Beelding en Kliniese Onkologie).

Onderwerp: 'Radiobiologie: So oud soos X-strale, dog bykans onbekend'


Dit is 'n hibriede geleentheid. Beperkte sitplekke beskikbaar.

Vir in-persoon bywoning of regstreekse uitsending, RSVP by meggan@sun.ac.za teen 25 Julie 2022.