Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Intreerede: Prof Mark Smith
Begin: 01/11/2022, 17:30
Einde: 01/11/2022, 20:00
Kontak:Amira Brown - -
Plek: Stellenbosch & Bellville Park/Belvillepark

Die intreerede van prof Mark Smith, Direkteur van die Stellenbosch Bestuurskool, vind op 1 November 2022 om 17:30 by die Bellvillepark-kampus plaas. Die titel van die intreerede is: The times they are a-changin.