Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
US Skool vir Klimaatstudies by pre-COP26 konferensie
Begin: 27/10/2021, 16:30
Einde: 27/10/2021, 18:00
Kontak:Prof Guy Midgley -
Plek: Online / Aanlyn

​Die US se Skool vir Klimaatstudies sal 'n sessie oor biodiversiteit en ekosisteme aanbied as deel van die Global Alliance of Universities on Climate Change se pre-COP konferensie van 26 tot 29 Oktober 2021.

Dit vorm deel van die Global Youth Summit on Net-Zero Future wat plaasvind in aanloop tot die 26ste Verenigde Nasies Klimaatsveranderingskonferensie van die Partye (COP26) in Glasgow van 31 Oktober tot 12 November 2021.

​Die sessies is gratis en enigiemand kan bywoon. 

Klik hier om die US se sessie vanaf 16:30-18:00 by te woon:

 https://climatex2021.gauc.net/events/380.html