Sluit weer by die Departement Afrikaans en Nederlands vir ’n middaguurgesprek aan.
Titel: Wat is wat in WAT XVI?
Datum: Donderdag 21 Oktober 2021
Tyd: 13:00–14:00
Skakel op Teams in of sluit in persoon aan (RSVP teen 17:00 Woensdag 20 Oktober – die aantal sitplekke word beperk)