Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Intreerede: prof Brian Ganson
Begin: 09/11/2021, 17:30
Einde: 09/11/2021, 19:00
Kontak:Team Inaugural Lectures -
Plek: Bellville Park campus & online / Bellvillepark-kampus & aanlyn

U word vriendelik uitgenooi na die professorale intreerede van prof Brian Ganson van die Universiteit Stellenbosch se Bestuurskool (USB) op Dinsdag, 9 November 2021 in hibriede formaat om 17:30. Die onderwerp van sy lesing is: Is it a "private" sector? The impact of business actors on social conflict and cohesion

Beperkte plek is beskikbaar weens COVID-19-regulasies.

  • Om die intreerede aanlyn by te woon, kliek op hierdie skakel op YouTube.

  • Indien u dit in lewende lywe wil bywoon, stuur asb. 'n e-pos aan rsvp@sun.ac.za