Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Maritieme kuberveiligheid: berei voor vir onstuimige waters
Begin: 16/09/2021, 13:30
Einde: 16/09/2021, 16:30
Kontak:Francois Vrey - +2782593422
Plek: Zoom

​Digitale vooruitgang in die maritieme sektor verhoog effektiwiteit en produktiwiteit. DIe kuberaanval op Portnet in Julie 2021 toon egter dat die maritieme industrie ook aan nuwe bedreigings blootgestel is. Ten einde die Afrika Vrye Handelsone (AfCTA) te bevorder, is veilige seeroetes, hawens en skeepvaart 'n prioriteit.  Beskerming teen kuberaanvalle word hierby ingesluit. Die webinaar dek maritieme kuberveiligheid, goeie bestuur en oorsig, asook opkomende bedreigings op die Afrika maritieme kuberlandskap. Vir meer informasie en registrasie sien: https://issafrica.org/events/maritime-cyber-security-preparing-for-rough-seas-ahead