Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Saam-met-ander: oor wit individualisme en manlike geweld as praktyke wat teen ubuntu indruis.
Begin: 14/09/2021, 15:00
Einde: 14/09/2021, 16:30
Kontak:Dr Oelofsen - 021 808 3898
Plek: UbuntuDialogues

Ubuntu Webinarreeks

Saam-met-ander: oor wit individualisme en manlike geweld as praktyke wat teen ubuntu indruis: Dr Nadia Sanger

Dr Nadia Sanger is senior lektor in die Departement Engelse Studies aan die Universiteit Stellenbosch. Haar navorsingsbelangstellings dek die menswetenskappe en sosiale wetenskappe, en sluit ook feministiese studies en kritieserasstudies in die breë in. Sy het 'n PhD in Vroue- en Geslagstudies aan die Universiteit van Wes-Kaapland behaal, en 'n Fulbright- nadoktorale kwalifikasie in Vrouestudies aan die Universiteit van Maryland in College Park, VSA.

Respondent: Prof Amy Yeboah Quarkume

Dr Amy Yeboah Quarkume, alom bekend en bemind as Dr A, is 'n dogter van Afrika, akademikus, datawetenskaplike, filmmaker and medeprofessor in Afrikastudies aan die Howard Universiteit in Washington, DC in die VSA. As Mellon New Direction-genoot gebruik sy Afrikastudies as raamwerk om die kruispunte van ras, geslag en tegnologie in haar publikasies en navorsing te ondersoek.

Kliek hier om te registreer:

https://maties.zoom.us/webinar/register/WN_lQw6VA7hRQuv-A4HvToukw