Sluit op Geletterdheidsdag (8 September) by ons aan vir 'n innemende gesprek ook geletterdheid en veeltaligheid.
Die paneellede sal kernaspekte van geletterdheid en die invloed van veeltaligheid aanspreek. Die gehoor sal die geleentheid hê om vrae te vra wat die paneellede tydens die gesprek sal beantwoord.
Voorsitter: Prof Mbulungeni Madiba - Dekaan, US Fakulteit Opvoedkunde
Paneellede:
Prof Christa van der Walt - Vise-Dekaan (Navorsing en Nagraadse Studieleiding), US Fakulteit Opvoedkunde
Nangamso Mtsatse - Hoof Uitvoerende Beampte, Funda Wande
Dr Zelda Barends - Dosent, Departement Kurrikulumstudie, US Fakulteit Opvoedkunde
Datum: Woensdag, 8 September 2021
Tyd: 16:00 - 17:00
Klik op die
skakel om die bespreking by te woon.