Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
65ste Akademiese Jaardag
Begin: 18/08/2021, 21:00
Einde: 19/08/2021, 21:00
Kontak: -
Plek: Online

​Sluit aan by die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe se 65ste Akademiese Jaardag (AJD) wat vanjaar op 'n virtuele platform aangebied word, op 18 en 19 Augustus in die middag.

Alhoewel daar vanjaar geen sentrale tema is nie, word al die aanbiedings wat die personeel, die postdoktorale studente en die studente lewer as plakkaataanbiedings in die ag tradisionele multidissiplinêre bane aangebied:

  1. Aansteeklike siektes
  2. Nie oordraagbare siektes​
  3. Geestesgesondheid en neurowetenskappe
  4. Geweld, beserings, trauma en rehabilitasie
  5. Moeder en kindergesondheid
  6. Versterking van gesondheidstelsels
  7. Primêre gesondheidsorg
  8. Peri operatiewe wetenskappe​

Besoek www.sun.ac.za/aad vir meer inligting en om te registreer. (Sluitingsdatum om opsomming voor te lê: 30 Julie | Sluitingsdatum om te registreer: 10 Augustus)