Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
AWiM simposium vier Internasionale Dag vir Vroue in Wiskunde
Begin: 12/05/2021, 10:00
Einde: 12/05/2021, 14:00
Kontak:Dr Karin-Theresa Howell -
Plek: Zoom online meeting

Die Afrika Vroue in Wiskunde (AWiM) simposium gaan die Internasionale Dag vir Vroue in Wiskunde op 12 Mei 2021 vier met 'n aanlyn simposium bestaande uit kort lesings, paneelbesprekings en die vertoning van Secrets of the Surface: The Mathematical Vision of Maryam Mirzakhani. In 2014, het Maryam Mirzakhani die eerste vrou en die eerste Iranieer geword om die hoogste eerbetoon in wiskunde te ontvang, die Fields Medalje.

Tyd: 10:00 CEST tot 14:00 CEST

Platform: Zoom Meeting Online

Klik hier om te registreer:

https://forms.gle/Np25tJdbPUVXeVeu6