Die #SmartResearcher Biblioteekwerkswinkels word steeds in webinaarformaat aangebied. Die volgende webinare sal in Mei en Junie aangebied word. (Gebruik asb die skakel om meer inligting te sien en om te registreer.
Bestuur jou unieke navorsersidentiteit met ORCID
Datum: Dinsdag 11 Mei, 12:00-13:30
Bespreek asseblief hier
Verbeter jou navorsingsimpak
Datum: Dinsdag 18 Mei 2021, 10:00-13:00
Mendeley for reference management
Datum: Donderdag 27 Mei 2021, 14:00-15:30
Making important decisions about publishing your research
Datum: Donderdag 3 Junie 2021, 10:00-13:00
Date: Donderdag 10 Junie 2021, 11:00-12:30