Wêreld TB-dag word op 24 Maart 2021 gevier. Die Desmond Tutu TB-sentrum nooi u uit na hul Wêreld TB-dag virtuele geleentheid op die 24ste van 12:30 –14:00.
Sluit aan via u rekenaar of selfoon (Microsoft Teams).
Sluit aan via 'n videokonferensie-toestel:
ID vir videokonferensie: 123 900 945 3