Sien hier vir toegang tot 'n aanlyn biblioteekoriënteringsprogram 8-12 Maart. Dit word deur 'n Teams GetSmart@URLibrary 15-19 Maart opgevolg.
Bespreek hier vir
'n Teams aanlyn opleidingsessie met 'n bibliotekaris en leer omtrent
die Biblioteektuisblad, -dienste en hoe om jou sitplek te bespreek om
een van die biblioteke te besoek.