Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
SGBO Joernaalklub: Die OGKO as assesseringsmetode
Begin: 16/03/2021, 18:00
Einde: 16/03/2021, 18:00
Kontak:Lorraine Louw -
Plek: MS Teams

​Joernaalklubvergaderings bied die ideale geleentheid om kritiese beoordelingsvaardighede te ontwikkel en bewysgebaseerde praktyk aan te moedig. In die konteks van gesondheidsberoepe-onderwys kan hierdie vergaderings bydra tot die verbetering en ontwikkeling van onderwyspraktyke.

Sluit aan by die Sentrum vir Gesondheidsberoepe Onderwys (SGBO) vir hul eerste joernaalklubvergadering op 24 Maart 2021 waar die OGKO (Objektief-gestruktureerde kliniese ondersoek) as assesseringsmetode bespreek sal word.

Meer inligting hier beskikbaar.