Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Kortkursus: Inleiding tot globale gesondheid
Begin: 31/03/2021, 17:00
Einde: 31/03/2021, 17:00
Kontak:Chanelle Windvogel -
Plek: Online

​Hierdie kortkursus (vanaf 11 April tot 17 Junie 2021) is daarop gemik om akademiese personeel, studente, navorsers, beoordelaars en redakteurs 'n begrip te gee van globale gesondheid binne die Afrika-konteks en elders. Aansoeke sluit op 31 Maart 2021.