Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
SGBO 'Assessering' Reeks: Inleiding tot assessering
Begin: 18/03/2021, 23:00
Einde: 18/03/2021, 23:00
Kontak:Lorraine Louw -
Plek: Online

​Die Sentrum vir Gesondheidsberoepe Onderwys (SGBO) bied 'n kort reeks aan van vier middagsessies oor assessering.

Die tema van die eerste sessie op 18 Maart is: Inleiding tot assessering.