Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
#SmartResearcher Biblioteekwebinare in Februarie
Begin: 09/02/2021, 16:00
Einde: 25/02/2021, 16:00
Kontak:Marié Roux - +27218089917
Plek: Online webinar

Die #SmartResearcher Biblioteek werkswinkelreeks sal voortgaan om gedurende 2021 in webinaarformaat aangebied te word. Nagraadse studente word uitgenooi om vir hierdie twee webinare in Februarie te registreer:


Handig jou tesis/proefskrif in tot SUNScholar

Is jy gereed om jou tesis of proefskrif in te handig tot die Biblioteek se digitale navorsingsbewaarplek, betyds vir die Maart 2021 gradueringsplegtigheid? Hierdie webinar is ontwerp om praktiese hulp te verskaf aan nagraadse studente oor hoe om te ​​werk te gaan met die inhandigingsproses tot SUNScholar.

Datum: 23 Februarie 2021, 12:30-13:30

Bespreek asb. hier.

Mendeley vir verwysingsbestuur

Hierdie webinar sal 'n inleiding tot Mendeley bied, 'n gratis program wat jou kan help met verwysingsbestuur.

​Datum: 25 Februarie 2021, 11:00-12:30

Bespreek asb. hier.