Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
OPEDAG
Begin: 17/04/2021, 09:00
Einde: 17/04/2021, 14:00
Kontak:Centre for Student Recruitment and Career Advice / Sentrum vir Studentewerwing en Loopbaanadvies - 021 808 4709
Plek: www.sun.ac.za

​2021 AANLYN OPEDAG

Die Universiteit Stellenbosch bied 'n aanlyn opedag vir 2021 aan.

Datum: 17 April 2021
Tyd: 9:00 - 14:00​

REGISTREER HIER
Registrasie vir Opedag is nie verpligtend nie, maar deur jou besonderhede in te voer, teken jy in op ons Opedag-nuusbrief. Dit beteken dat jy voor die geleentheid baie nuttige inligting sal ontvang.