Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Die wetenskap onderliggend aan die 2020 Nobelpryse
Begin: 28/10/2020, 18:00
Einde: 28/10/2020, 19:30
Kontak:Dr Pieter Neethling -
Plek: Online / Aanlyn

Die Fakulteit Natuurwetenskappe nooi jou vriendelik uit na die jaarlikse openbare lesings oor die wetenskap wat die werk van die 2020 Nobelpryswenners in Fisika, Chemie en Fisiologie of Geneeskunde, onderlê.

 Program

Nobelprys “vir die ontdekking dat gravitasiekolkvorming 'n kragtige voorspelling van die teorie van algemene relatiwiteit is" en “vir die ontdekking van 'n supermassiewe digte voorwerp in die middelpunt van ons sterrestelsel" – wat aan Andrea M. Ghez, Roger Penrose en Reinhard Genzel toegeken is

Aanbieder: Dr Anslyn John, Departement Fisika, Fakulteit Natuurwetenskappe

Nobelprys “vir die ontdekking van die Hepatitis C-virus" wat aan Michael Houhton, Charles M. Rice en Harvey J. Alter toegeken is

Aanbieder: Prof Gert van Zyl, Afdeling Geneeskundige Virologie, Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe

Nobelprys “vir die ontwikkeling van 'n metode vir genoomredigering" wat aan Jennifer Doudna en Emannuelle Charpentier toegeken is

Aanbieder: Prof Johan Burger, Departement Genetika, Fakulteit AgriWetenskappe

Registreer by: https://bit.ly/3dFVKRV

Klik hier om op 28 Oktober om 18:00 by die geleentheid aan te sluit:  MS Teams Live event