Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Seminaar: US-verklaring van 2020 as jaar van persone met gestremdhede
Begin: 14/09/2020, 13:00
Einde: 15/09/2020, 13:00
Kontak:Luigia Nicholas -
Plek: Online

​Hierdie seminaar sal bestaan uit verskeie gesprekke om die weg vorentoe te bepaal ten opsigte van die US se verklaring van 2020 as jaar van persone met gestremdhede. Die seminaar word op 14 en 15 September 2020 gehou.

Kliek hier om die program te sien.

RSVP aan Luigia Nicholas (18342078@sun.ac.za).