Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
September Dekolonisasie Maand
Begin: 04/09/2020, 10:30
Einde: 04/09/2020, 13:30
Kontak:Ms Grizelda Adams -
Plek: Online via MS Teams
Personeel word elke Vrydag in September uitgenooi na dekolonialiteitsgesprekke wat daarop gemik is om na te dink oor praktyke, oortuigings en deurlopende gesprekke oor dekolonialiteit, rassevooroordeele en sosiale geregtigheid. Gedurende die vier weke sal die opleidingswerkswinkels fokus op die volgende temas: Stereotipes, vooroordeel, rassevooroordeel en -verwysings, diversiteit, billikheid en pedagogiek van sorg.

Om vir die opleiding te registreer en 'n skakel te ontvang om aan te sluit by die e-pos vir virtuele werkswinkels Me Grizelda Adams: grizeldaa@sun.ac.za en onthou om die toeganklikheidsbehoeftes wat u benodig, in te sluit.​