Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Kortkursus: Inleiding tot Kwalitatiewe Bewys Sintese
Begin: 05/08/2020, 20:00
Einde: 25/09/2020, 20:00
Kontak:Liesl Esterhuizen -
Plek: Online

​Die Sentrum vir Bewysgebaseerde Gesondheidsorg bied 'n agt-weeklange aanlyn kortkursus aan (vanaf 5 Augustus - 25 September 2020) om akademiese personeel, studente, navorsers, beoordelaars en redakteurs insig te gee in die uitvoering en interpretasie van kwalitatiewe sistematiese oorsigte.

Meer inligting hier beskikbaar.