Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Mandeladag: Sluit aan by 'n virtuele bespreking oor personeelwelstand tydens COVID-19 en daarna
Begin: 17/07/2020, 12:30
Einde: 17/07/2020, 13:40
Kontak:Matie Community Service -
Plek: Online

​Dié Mandela-dag word u uitgenooi om vir 67 minute te stop en virtueel terug te gee deur deel te neem aan 'n aanlyn-paneelbespreking aangebied deur Matie Gemeenskapsdiens (gehuisves in die Afdeling vir Sosiale Impak) met kundiges wat op fisieke en geestelike welstand fokus.

U sal die geleentheid kry om praktiese metodes vir die prioritisering van fisieke en geestesgesondheid met die paneellede en mede kollegas te bespreek. Lees meer.

Uitnodiging
Program
Bespreek hier