Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Kortkursus: Sistematiese Evaluering en Meta-analise
Begin: 30/06/2020, 00:00
Einde: 29/11/2020, 00:00
Kontak:Anthea Henry -
Plek: SunOnline

​Die Afdeling Epidemiologie en Biostatistiek en die Sentrum vir Bewysgebaseerde Gesondheidsorg, Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe, Universiteit Stellenbosch, bied vanaf Julie tot November 2020 'n kortkursus oor Sistematiese Evaluering en Meta-analise aan.

As gevolg van COVID-19, sal die kortkursus eksklusief aanlyn wees, met behulp van 'n kombinasie van regstreekse sinchroniese webinars en aanlynopnames. Alle onderrig en leer sal via SunOnline plaasvind.

Kliek hier vir meer inligting.

Kontak Anthea Henry (ahenry@sun.ac.za) teen 22 Junie 2020 om 'n plek te boek.