Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
#Amagama Projek
Begin: 09/03/2020, 09:00
Einde: 12/03/2020, 00:00
Kontak:Jana Nel -
Plek: Ryneveld Straat: Wilgenhof, Die Khaya en Stadsaal

Kom skerp jou isiXhosa op! Leer 100 isiXhosa woorde en 'n paar sinne gratis saam met die US Toyota Woordfees. 

Die #Amagama Projek 2020 behels dat B. Ed. Studente mense sal help met die aanleer van nuwe isiXhosa woorde en sinne. Hulle sal ook hulp verleen met die fonetiese uitspraak van die woorde, sinne en die drie klieks van die Xhosataal.  

Die student sal van Maandag, 9 Maart tot Vrydag, 13 Maart van 09:00 – 17:00 by die volgende stasies beskikbaar wees:

  • Wilgenhof
  • Die Khaya (RSG)
  • Stadsaal