Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Openbare lesing oor die wetenskap agter die 2019 Nobelpryse
Begin: 24/10/2019, 18:00
Einde: 24/10/2019, 20:00
Kontak: -
Plek: First Years Chemistry Building, Stellenbosch University

​Die Fakulteit Natuurwetenskappe nooi u vriendelik uit na ons jaarlikse lesing oor die wetenskap agter die 2019 Nobelpryse in fisika, chemie, medies en fisiologiese wetenskappe. Die sprekers is dr. Rob Luckay (Departement Chemie en Polimeerwetenskap), dr. Balindiwe Sishi (Departement Fisiologiese Wetenskappe), en Dr JJ van Zyl (Departement Fisika).

Ligte verversings sal na afloop van die lesings in die vierkant van die De Beers-gebou bedien word. RSVP teen 22 Oktober by physoffice@sun.ac.za