Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Russel Botman Gedenklesing
Begin: 17/10/2019, 18:00
Einde: 17/10/2019, 20:00
Kontak:Helette van der Westhuizen - 021 808 9560
Plek: Attie van Wijk Auditorium/Ouditorium, 171 Dorp St / Dorpstraat 171

U word vriendelik genooi na die jaarlikse Russel Botman Gedenklesing ter viering van die lewe van prof Hayman Russel Botman en sy visie vir ekonomiese geregtigheid, Geregtigheid vir almal? Die tyd vir verandering is nou!

Datum:         17 Oktober 2019 om 18:00 vir 19:00

Plek:              Attie van Wijk Ouditorium, Fakulteit Teologie, Universiteit Stellenbosch, Dorpstraat 171

Spreker:        Dr Setri Nyomi, voormalige sektretaris-generaal van die Wêreldgemeenskap van Gereformeerde Kerke

Respons:       Prof Ingrid Woolard, dekaan van die US Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe en hoogleraar in ekonomie

RSVP             voor 10 Oktober: Helette, hvdwest@sun.ac.za of tel 021 808 9560  

Verversings sal vanaf 18:00 bedien word voor die aanvang van die formele program om 19:00.