Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Take your PowerPoint presentation to the next level
PowerPoint: ’n Selfhelp Handleiding. Verbeter jou vaardighede teen jou eie tempo.
Outeur: Lucille Müller
Gepubliseer: 15/04/2021

Verbeter jou PowerPoint vaardighede deur hierdie self-gedrewe en self-begeleide SUNLearn kursus te voltooi wat wenke vir alle vlakke verskaf – van beginners tot meer gevorderde gebruikers.

Hierdie kursus begin met 'n oorsig van PowerPoint en hoe om 'n aanbieding vining en maklik te bou, en kyk ook na handige aanbiedingswenke en ontwerpkwessies om jou te help om jou eie dwingende aanbiedings te maak wat die aandag van jou gehoor trek. 

Met tien onderwerpe om van te kies kan jy begin met wat die belangrikste vir jou huidige behoeftes is en jy kan leer teen jou eie tempo!

Meer oor die onderwerpe.pdf

 



GEÏNTERESSEERD? Teken hier aan (SU personeel alleenlik)

ENIGE VRAE? Kontak asb. die fasiliteerder:

Lucille Müller by Lm2@sun.ac.za