Ons Stellenbosch kliniek sal om 11h00 op Donderdag 5 September 2024 sluit en weer om 08h00 Vrydag 6 September heropen. Ons Tygerberg kliniek sal oop wees vir administratiewe doeleindes.
Kontak asb ER24 op 010 205 3032 vir enige nood.