Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Konsep US Geestesgesondheid Beleid

Dr Dunn-Coetzee en Me Briedenhann gaan tydens hierdie aanbieding deur die konsep Geestesgesondheid beleid van die Universiteit werk en vrae daaroor beantwoord, met spesifieke verwysing na hoe dit jou kan raak. Jy sal ook die geleentheid hê om terug voer te gee en sodoende 'n bydrae tot die beleid kan maak. 

Om te RSVP epos asb vir Elmarie Kruger by elmarievdw@sun.ac.za teen 11 April 2021. Die MS Teamslink sal per epos aangestuur word.

Vir meer inligting aangaan die SSVO se dienste, besoek die webblad by www.sun.ac.za/ssvo.​