Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Studentevrywilligers benodig
Op Donderdag 19/10 skiet die Sentrum vir Studentewerving en Loopbaanadvies 'n video van die Universiteit Stellenbosch vir die voornemende studentemark (Gr 9 - Gr 12).

Ons is op soek na studente wat belangstel om in hierdie video te verskyn. Indien jy belangstel om aan hierdie inisiatief deel te neem, stuur asseblief vir ons 'n epos met jou:

1. Naam en Van
2. Studente nommer
3. Selfoonnommer na maties@sun.ac.za.

Vir enige navrae kontak ons gerus by maties@sun.ac.za.