Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Wêreldvoedseldag: Veilige, gesonde voedsel belangrik vir openbare gesondheid
Outeur: Corporate Communication & Marketing / Korporatiewe Kommunikasie & Bemarking
Gepubliseer: 18/10/2021

Saterdag (16 Oktober) was Wêreldvoedseldag. In meningsartikels vir die media het kenners aan die Universiteit Stellenbosch geskryf oor hoe veilige en gesonde voedsel kan help keer dat ons siek word en ook goeie openbare gesondheid kan verseker. Klik op die skakels hieronder om die vertaalde weergawes van die artikels te lees.