Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Belangrikheid van selfsorg in die kollig by Vrouedagviering
Outeur: Daniel Bugan
Gepubliseer: 10/08/2021

Die belangrikheid van selfsorg was in die kollig by die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe se jaarlikse Vrouedagviering op Donderdag, 5 Augustus 2021. Die geleentheid is deur die Fakulteit se visedekaan van Sosiale Impak en Transformasie, prof Prof Pregala (Solosh) Pillay, aangebied.

Verskeie hoëprofielakademici en gassprekers uit verskillende bedryfsektore het hul insig gedurende die aanlyn geleentheid bespreek.

  • Om die volledige artikel te lees, kliek hier​.

  • Foto's (verskaf): V.l.n.r. is dr Puni Mamdoo, me Dawn Noemdoe, prof Keymanthri Moodley en dr Tlaleng Mofokeng.