Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Kanker, COVID-19 en gemeenskapsveerkragtigheid
Outeur: Prof Vikash Sewram - African Cancer Institute
Gepubliseer: 04/02/2021

​​Wêreldkankerdag, wat deur die Unie vir Internasionale Kankerbeheer (UICC) aangevoor word, word elke jaar op 4 Februarie gedenk, en is 'n verenigende inisiatief wat die internasionale gemeenskap byeenbring vir kankerbewusmaking op 'n positiewe en bemoedigende manier. Die tema vir 2021, “Ek is en ek sal", vang die buitengewone gees en krag vas van diegene wat in die kankergemeenskap werk. Kanker het steeds 'n ingrypende impak op mense se lewens. Terwyl ons hierdie dag gedenk, kom ons onthou en erken dat die voortdurende stryd teen kanker nie 'n taak vir een mens of instansie is nie. 'n Gekonsolideerde reaksie is die enigste manier om dié siekte te oorwin. Almal kan bydra om ons sukses te verseker.​

Klik hier om verder te lees.​