Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Inligting oor welvaart essensieel vir SAID-doeltreffendheid
Outeur: Ingrid Woolard, Dennis Davis & Tania Ajam
Gepubliseer: 22/05/2020

Die artikel It's going to cost SARS to put an effective wealth tax in place deur Ingrid Woolard, Dennis Davis en Tania Ajam is op 21 Mei 2020 deur Business Day gepubliseer.

  • Kliek hier om die gepubliseerde artikel te lees.

  • Prof Woolard is dekaan van die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe aan die Universiteit Stellenbosch (US), Davis is die voorsitter van die Davis-belastingkomitee en regter-president van die Kompetisie-appèlhof, en Ajam is 'n medeprofessor in Openbare Beleid, Finansies en Ekonomie by US se Skool vir Publieke Leierskap.

  • Foto: Carissa Rogers op Unsplash