Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Hoekom alkohol steeds ʼn bedreiging vir ongebore babas in Suid-Afrika inhou
Outeur: Babatope O. Adebiyi, Anna-Marie Beytell, Ferdinand C. Mukumbang and Lizahn G. Cloete
Gepubliseer: 08/10/2019

Dit is sosiaal aanvaarbaar vir individue ouer as 18 jaar om alkohol te gebruik. Alhoewel, om alkohol te drink tydens swangerskap is skadelik en kan lei tot onomkeerbare fetale kognitiewe- en ontwikkelingskwessies. Kollektief staan dit bekend as fetale alkohol-spektrumsteurnis.

Hierdie steurnis kan fetale alkohol-sindroom insluit – die ernstigste van hierdie abnormaliteite – sowel as gedeeltelike fetale alkohol-sindroom. Dit kan ook alkohol-verwante neuro-ontwikkeling steurnisse en gebrekke insluit.

Hierdie artikel het oorspronklik op The Conversation verskyn. Lees die volledige artikel hier.