Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Gesprek oor "radical economic transformation" and land ownership in Suid-Afrika
Outeur: Marita Snyman
Gepubliseer: 18/04/2018

​Die Fakulteit Teologie het die aanvang van teologiese onderrig op Stellenbosch op 3 November 2017 herdenk. Die eerste klasse was op 3 November 1859 aangebied. Die BNS het 'n kort maar lewendige bespreking oor 'n relevante tema vir ons gemeenskap as 'n geheel gefasiliteer en die hoop is dat daardie bespreking die Fakulteit se Publieke Teologie sal fokus, uitdaag en inlig.

Die hoofsprekers het Me Bokang Mpeta, dosent in Ekonomie, Universiteit Stellenbosch  en Dr Aninka Claassens, Direkteur: Land and Accountability Research Centre, Universiteit van Kaapstad ingesluit.

Foto: Dr Dion Forster; Dr Aninka Claassens; Me Bokang Mpeta; Prof Reggie Nel; Prof Hendrik Bosman