Suid-Afrikaners het op Maandag 16 Junie Jeugdag gevier. In meningsartikels vir die media het studente en personeel aan die Universiteit Stellenbosch geskryf oor jongmense as kampvegters vir maatskaplike geregtigheid, die impak van werkloosheid op die geestesgesondheid van die jeug, en studente se sieninge van misinformasie. Klik op die skakels hier onder om die vertaalde weergawes van die artikels te lees.
Liam Gillesen (Hoekom jongmense in SA by maatskaplike geregtigheid betrokke moet raak — Weekend Argus)
Senzakahle Mazibuko (Die toekoms is nou: 'n Wekroep aan SA se jeug vir maatskaplike geregtigheid — Mail & Guardian)
Hakeemah Matinka (Waarom SA se jeug kampvegters vir maatskaplike geregtigheid moet wees — Daily News)
Abigail Larsen (Waarom die jeug sosiale geregtigheid moet bevorder — Cape Times)
Dr Stefani du Toit (Werkloosheid het 'n verwoestende impak op jeug se geestesgesondheid — Daily Maverick)
Prof Herman Wasserman & Dr Dani Madrid-Morales (Studente se sieninge oor misinformasie: Sinisme of skeptisisme? — University World News)