Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Opleiding en kortkursusaanbiedings vir 2022
Begin: 01/06/2022, 10:00
Einde: 25/07/2022, 10:00
Kontak:Magriet De Villiers - (021) 808 4188
Plek: Online

Die Sentrum vir Leertegnologieë is daartoe verbind om professionele leergeleenthede te skep wat personeel bystaan in hul pogings om tegnologie sinvol in hul modules te integreer. Onderstaande leergeleenthede is slegs oop vir US-personeel en is gratis. 

Klik op enige van die aanbiedingsname hieronder om meer inligting te bekom

  1. Introduction to Blended Teaching and Learning Short Course
  1. Advanced Blended Teaching and Learning Short Course
  1. PowerPoint: A Self-Help Guide
  1. Camtasia: A Self-Help Training Course

Benodig u meer inligting? Kontak Magriet de Villiers (mdev@sun.ac.za)