Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Intreerede: prof Josephine Musango
Begin: 26/10/2021, 17:30
Einde: 26/10/2021, 19:00
Kontak:Jonathan Blanckenberg - 021 808 3410
Plek: Stellenbosch campus & online / Stellenbosch-kampus & aanlyn

U word vriendelik uitgenooi na die professorale intreerede van prof Josephine Musango van die Skool vir Publieke Leierskap (SPL) op Dinsdag, 26 Oktober 2021 in hibriede formaat om 17:30. Verdere inligting oor die lesing sal binnekort beskikbaar wees.

Beperkte plek is beskikbaar (50 sitplekke) weens COVID-19-regulasies.

  • Om die intreerede aanlyn by te woon, kliek op hierdie skakel op YouTube.
  • Indien u dit in lewende lywe wil bywoon, stuur asb. 'n e-pos aan rsvp@sun.ac.za. ​