Die Skool vir Publieke Leierskap (SPL) nooi u graag na 'n aanlyn-seminaar deur minister Lindiwe N Sisulu op Maandag, 8 Maart 2021 ter viering van Internasionale Vrouedag.
Die tema van die geleentheid is: Women in leadership: Achieving an equal future in a COVID-19 world.
Gasspreker: Dr Lindiwe N Sisulu, Minister van Menslike Nedersettings, Water en Sanitasie
Verwelkoming: Prof Zwelinzima Ndevu, Direkteur van die Skool vir Publieke Leierskap
Afsluiting: Prof Pregala Pillay, visedekaan: sosiale impak en transformasie
Datum: Maandag, 8 Maart 2021
Tyd: 12:00 - 13:00
Verdere inligting: Kontak mnr Levert Louw, Levert@sun.ac.za, tel 021 918 4128