Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Webinaarreeks vir kliniese assistente: Inleiding tot kwalitatiewe navorsing
Begin: 19/10/2021, 12:00
Einde: 19/10/2021, 12:00
Kontak:Karis Moxley -
Plek: MS Teams

Die Kantoor vir Navorsingsteun aan Kliniese Assistente nooi kliniese assistente (MMed-kandidate) en hul studieleiers uit om deel te neem aan hierdie nuwe webinaar-reeks wat 'n oorsig bied van noodsaaklike kliniese navorsingskonsepte en -vaardighede. Die tema vir die Oktober-webinaar is: Inleiding tot kwalitatiewe navorsing.