Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
CPD Aanbieding: Global Health Ethics
Begin: 15/10/2021, 08:00
Einde: 15/10/2021, 09:00
Kontak:Ms. Kim Delie -
Plek: Microsoft Teams

Kampusgesondheidsdiens bied op Vrydagoggende `n CPD-praatjie aan oor `n verskeidenheid onderwerpe. Hierdie praatjies vind plaas op Microsoft Teams om 8:00, en duur ongeveer 1 uur. Jy sal 1 CPD punt toegeken word vir bywoning.

Vrydag, 15 Oktober 2021, bied Dr Lynne Julie `n praatjie aan oor Global Health Ethics.

Bevestig asseblief jou bywoning met

Me Kim Delie

Epos: kimvermeulen@sun.ac.za

RSVP teen 12h00, 1 dag voor die aanbieding.

 

Indien jy `n aanbieder vir een van ons CPD-praatjies wil wees, kontak gerus vir Me Delie.