Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Transformasie-indaba 2020
Begin: 22/10/2020, 10:00
Einde: 22/10/2020, 15:00
Kontak:Ms Grizelda Adams -
Plek: Online

​Die US Transformasie-indaba het begin as 'n inisiatief van die Institusionele Transformasiekomitee (ITK). Tans is dit die een jaarlikse forum waar alle transformasiestrukture aan ons Universiteit – ingesluit dié wat nie op die ITK verteenwoordig word nie – ontmoet en nadink oor die algehele vordering wat gedurende die betrokke jaar gemaak is(of nie). Die Indaba dien as 'n belangrike barometer vir ervarings van transformasie by ons Universiteit en bied as sodanig belangrike insette vir refleksie en beplanning.​


Die volledige program sal mettertyd gekommunikeer word, maar teken solank die datum en tyd​ aan.​​