Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Kortkursus: Epidemiologie van infeksiesiektes
Begin: 09/07/2020, 00:00
Einde: 29/11/2020, 00:00
Kontak:Anthea Henry -
Plek: SunOnline

Die Afdeling Epidemiologie en Biostatistiek, Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe, Universiteit Stellenbosch, bied vanaf Julie tot November 2020 'n kortkursus aan oor Epidemiologie van infeksiesiektes.

As gevolg van COVID-19, sal die kortkursus eksklusief aanlyn wees, met behulp van 'n kombinasie van regstreekse sinchroniese webinars en aanlynopnames. Alle onderrig en leer sal via SunOnline plaasvind.

Kliek hier vir meer inligting.

Kontak Anthea Henry (ahenry@sun.ac.za) teen 10 Julie 2020 om 'n plek te boek.