Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
PhD-eksamens
Begin: 07/12/2018, 10:30
Einde: 07/12/2018, 12:00
Kontak:Marie Malherbe - 021 808 2225
Plek: Kamer/Room 715, CGW Schumanngebou/Building

​Me S Adams: 7 Desember 2018 

Die PhD mondelinge eksamen van me S Adams (Bedryfsielkunde) met die proefskriftitel The role of gamification in the facilitation of student engagement: An exploratory Industrial Psychology application vind plaas op Vrydag, 7 Desember 2018 om 10:30. Besonderhede oor plek en bywoning is hier onder.


Plek waar eksamen plaasvind:

Kamer 715, CGW Schumanngebou, Bosmanstraat, Stellenbosch

Antwoord asb.:  Indien u hierdie geleentheid wil bywoon, stel asb betyds vir Marie Malherbe in kennis by tel 021 808 225 of e-pos mm4@sun.ac.za.