Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Die volgende geleentheid om aansoek te doen vir die Afrika Samewerkings Befondsing

Die volgende geleentheid om aansoek te doen vir mobiliteitbefondsing uit die Afrika Samewerking Fonds, vir aktiwiteite wat beplan word tussen 1 Januarie 2020 en 30 Junie 2020, sal in September 2019 wees.

Indien meer inligting verlang word, kontak gerus vir Dr. Nico Elema (ne@sun.ac.za) of Mev. Sue-Vicky Brandt (brandt@sun.ac.za)