Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Navorsingsruimte Assistente benodig vir 2018


Die Biblioteek nooi hiermee senior studente (gevorderde meesters- of doktorale studente), met 'n sterk belangstelling in navorsing, om aansoek te doen vir poste as Navorsingsruimte Assistente in die Carnegie Navorsingsruimte. Van suksesvolle kandidate sal verwag word om nagraadse studente in die Navorsingsruimte by te staan met algemene navorsingsondersteuning, IT foutopsporing, bibliografiese navrae en ander aktiwiteite. 

Sluitingsdatum vir aansoeke: Maandag 6 November 2017

Kontakpersoon: Pepler Head, e-pos: peplerh@sun.ac.za of tel: 021-8082125 

Sien asseblief meer besonderhede hier.​