Kontak:Razelle Galant
-
Plek: Stellenbosch University Botanical Garden
Die eerste Stellenbosch Flora Fees (SFF) is 'n weeklange program vol opwindende aktiwiteite – daaglikse joga-sessies, 'n seldsame plantskou, toere, kuns- en plantwerkswinkels, en 'n spesiale botaniese kunsuitstalling. Koop jou dagkaartjie hier